Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n goeie toestand - 1963 - Bladsye al effe vergeel weens ouderdom - Daar is 'n netjiese geskenkboodskap binne. >>> Die Gampietjie-reeks beskryf die wedervaringe van die twee broers Gampietjie Gouws en sy broertjie Gawie, wat in die Sonskynweeshuis is nadat hulle ouers oorlede is. Hier vorm hulle hegte vriendskappe met Willem Barnard en die witkopdogtertjie Rina Neethling. Hulle het talle avonture, onder meer wanneer hulle probeer om weg te loop. Die maats se lewens verander, maar die avonture hou nie op nie, nadat hulle aangeneem word en op die dorpie Gansville gaan woon. (Wiki)