 
         
         
         
        
        
       | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
  Die Vergete Grootpad is  'n nuwe soort streekboek waarin foto's en fragmente uit die verlede en  eietydse beelde en gebeurtenisse op impressionistiese wyse saamgevoeg  word om die verhaal van 'n gebied te vertel. Die boek is 'n  kontreikroniek oor Ceres en die Bokkeveld wat genot sal verskaf aan  almal wat hierdie deel van Suid-Afrika graag danksy sy natuurskoon  besoek, en ook mense wat dit nog nie ontdek het nie.- Maar dit is  ook veel meer. Universele temas oor die verhouding van mense met hul  gegewe omgewing sowel as met mekaar word aangeraak, en maak van Die Vergete Grootpad ook 'n ander soort ontdekkingsreis. Ook reisigers, Mitchellspas, Boplaas, De Keur, Seressekaro, Hamlet, Boerneef, Skurweberg, Houdenbek, Katbakkies, Bruwelsfontein, Thyskraal, Bizansgat, Eselsfontein, Lakenvlei.....

