Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Renzo Hattingh is n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy net verdwyn ... nadat n bekende aktrise met regstappe begin dreig het na n mislukte operasie. George, n privaat speurder, en Monique wat by n reklameagentskap werk, is warm op sy spoor. Hulle kry naamlose elektroniese boodskappe wat na n blog verwys waarin kosmetiese operasies beskryf word. Maar hoe betroubaar is hierdie leidrade? Lei dit hulle nie juis op n dwaalspoor nie?
ISBN: 9780799359275
Pages: 303
Paperback
LAPA, 2013
Edition: 01
Good condition
B02