Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog ongelees - 2000 - 176 bladsye >>> Teen die aand sal dit lig word is ‘n roman met Siener van Rensburg se gesigte as tema, en in die besonder die verloop daarvan na 1994. Dit vertel die aangrypende verhaal van ‘n volk wat uit die as opstaan om himself van die heerskappy van vreemdes te bevry. Sy visioene oor kragonderbrekings, ‘n voedsel- en brandstoftekort, asook die bloedige rebellie en uiteindelike vrede, word ‘n skreiende werklikheid in hierdie ongewone roman.
*N.B.* If you buy more books from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.