Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ooggetuieverslae en berigte oor groot historiese insidente uit die afgelope 300 jaar.
Kopié in goeie toestand. Skuurmerke en randskade aan stofjas. Ligte roesvlekkies aan voorste en agterste blankos. Op sommige van die bladsye het ink van die agterblad deurgeslaan, maar die teks is nogtans leesbaar.
Uitgewer : Tafelberg
Taal : Afrikaans (uit Engels en Duits vertaal, met SUid-Afrikaanse episodes bygewerk.
Hardeband : 254 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 25 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik