Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
So Het Hulle Gesterf deur G Jordaan (1940). Laaste ure van diegene oor wie die doodvonnis uitgespreek en voltrek is in die Kaapkolonie gedurende die oorlog van 1899-1902. A5, Hardeband, 198 bladsye. Met 27 portrette en een Pentekening.