Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut. So Het Hulle Gesterf deur G Jordaan. A5, sagteband. Hierdie boek handel oor veral die Kaapse Afrikaners wat deur die Britse militêre owerheid tot dood veroordeel en tereggestel is. Genl. Wynand Malan het verklaar: “Hierdie Britse Militêre howe het in die naam van God en die koningin die een moord na die ander gepleeg.”