R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Gedenkboek van Teregstellings van Kaapse Rebelle en Republikeinse Burgers tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902.
PUIK TOESTAND!! Posgeld en verpakking R35.00
So het hulle gesterf - Graham Jooste met ABRIE OOSTHUIZEN - JP van der Walt UItgewers - 253 pp, swart en wit foto's - Eerste druk, 1998 - Harde glansblad soos nuut.
Met So het hulle gesterf word daar in die eerste plek gepoog om 'n oorsig te gee van al die burgers en burgerlikes wat tydens die Anglo-Boereoorlog voor die vuurpeloton of aan die galg gesterf het.
Daar word ook vertel van sommige veroordeeldes se laaste ure, persoonlike boodskappe en briewe, van hoe hulle tereggestel is, waar hulle begrawe is, van hoe hulle die nageslag in monumente, gedenkstene en ererolle gedenk is - maar ook hoe ander in die vergetelheid verdwyn het.