Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Verhale van oorlewing, en gebeurtenisse uit die beroemde Snydokter Hans Killian se lewe en ervarings. |
Jaar | 1969 |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 241 |
Toestand | Hardeband geringe rakslytasie, stofomslag verslete, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, merke, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.