Vanuit die songebleikte Verre Noorde agter die Soutpansberg, die land van kremetarte en min water, klink die stem van Piet Mavhetha wat met patos en humor die storie vertel van sy lewe en die van sy mense en sy gemeente op Folovhodwe.So lig is sy aanslag dat die leser eers gaandeweg begin raak sien die storie vertel van oer-Afrika waar die waarde van 'n vrou en die van 'n bok soms op dieselfde vlak le, en waar daar nie helde is nie omdat die herdiese in oorlewing le. So outentiek is hierdie stem dat die leser kwalik kan glo dat daar 'n skeppende en herskeppende verteller, anders as Piet Mavhetha, aan die woord is.Van hierdie verhale se Rykie van Reenen: 'Ek voel my aangeraak deur iets heel, heel kosbaars. Na alles wat daaroor te lese is, is dit 'n persoonlike ontmoeting met die grootse inklusiewe kosmiese lewensiening van - gee toe, miskien grootliks idieele - oer-Afrika. Om dinge te belewe met pastoor Piet Mavhetha, is om 'n onomkeerbare verstelling in jou ratkas te ondergaan; jy moet net 'n ander mens anderkant uitkom as jy een-keer in hart en niere besef het jou manier van na die lewe kyk, is nie die enigste nie, laat staan die enigste regte ene. Daar moet net by jou 'n verruiming kom. Wat kan jy meer vra, van mens of boek?'

Title: So lief as wat daardie hoender vir ᅡᅠᅡᄎn skoot is
Author: Ina Le Roux
Publisher: Human & Rousseau
Year: 1996
Number of pages: 112
ISBN: 9780798135993
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever