Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In So lyk 'n vrou... vertel Ilse Venter van Esli se heelwording en hoe sy, na 'n leeftyd van mishandeling, in 'n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee stem aan 'n stukkende vrou wat net wil h die pyn moet stop. Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.