This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

Nadia Paaie van - n Inspirasieverhaal | Nadia Beukes
R67.00
Ryk vrou 'n boek oor belegging vir vroue Kim Kiyosaki
R85.00
Dagboek van 'n wimp - KINNEY,J
R216.00
Lewenspraatjies met 'n dogter
R40.00
So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback) So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback)
So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback) So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback)
Sold

So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback)

3 were available / new
Indicative market price: R280.00
R205.00
27% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
PZJN-7632-G330
Bob Shop ID
551893370
So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 1 working day



Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond.

Maar hoekom val Bart se broer uit 'n boom voor Esli se ouerhuis? En watter donker geheim is onderliggend aan Bart se ma se vreemde gedrag en onfatsoenlike grappe? Wat dink kollegas van Esli se haarstyleksperimente en panda-o? Verdien sy om in die spaarkamer te skuil omdat sy, volgens Bart, aand na aand die kos brand en die hond se pote laat nat word as dit ren?

In So Lyk 'n Vrou vertel Ilse Verster van Esli se heelwording en hoe sy, n 'n leeftyd van mishandeling, in 'n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee stem aan 'n stukkende vrou wat net wil h die pyn moet stop. Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.

Features

Summary Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie...
Author Ilse Verster
Publisher Lapa Uitgewers
Release date 20220325
ISBN 1-77635-486-9
ISBN 13 978-1-77635-486-3
So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Afrikaans, Paperback) Picture 1

Recently viewed

See more
2mm Pencil Set,pen Core and Carbide Scraper Tool, Mechanical Pencil
R409.00
10Pcs/Pack Humidifier Filter Replacement Cotton Sponge Stick Compatible Usb Humidifier Aroma Diffuse
R322.00
Car Door Wing Side Mirror Glass with Backing without Heated Plate for Tourneo Custom Transit V362 20
R692.00
PS3 Skate 3 Essentials
R862.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller, really very highly recommended !!
19 Apr 2022