So ook op die Aarde - Betsie van Niekerk

So ook op die Aarde - Betsie van Niekerk

Secondhand 1 available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654553017

Sagteband soos nuut.

In ʼn afgeleë Kalahari woestyndorpie ontdek ʼn jong Franse non, Léonie Duvernois, dat haar lewe lyflik en aards is en om lief te hê onkeerbaar soos ʼn fontein in jou opborrel.
Sy leer ken die jong Vader Simon, die kaalvoet priester wat die klein woestynkatedraal eiehandig gebou het en wie se biblioteek vol verbode boeke is Ook die vreemde hondkind wat hande viervoet deur die dorpie
se strate hardloop en die geheimsinnige, streng Suster Agnes.
By die wyse ouma Pop leer sy hier op die aarde het ons net ons lywe en ons moet lewe en glo met ons lywe.
Wanneer Léonie in die skemerlig kaal swem in die Grootrivier, raak sy met verwondering aan haar borste en heupe en voel hoe die water al langs haar rug streel as sy haar oorgee aan die sorgelose vryheid van ligter word en wegdryf.

Add to cart

Recently viewed

See more
Ladies Horse Riding Jodhpurs - Black (Size: 40)
Secondhand
R95.00 No bids
Xiaomi Handheld Garment Steamer
New
R992.00
Strip lights - LED warm white
New
R74.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 13 Mini Golden Crown Design Phone Case
New
R145.00 R264.00

Similar products

Kinders van die Aarde - Kortverhale saamgestel deur Charles Fryer
Secondhand
R45.00
Anderkind - Betsie van Niekerk
New
R250.00
Die groot avontuur. Wondere van die lewe op aarde - Leon Rousseau
Secondhand
R105.00
TARZAN IN DIE HART VAN DIE AARDE - Edgar Rice Burroughs (1950) EEN oorspronklike stofjas
Secondhand
R250.00