Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
So Seker as wat die Dag Breek
Atretes glo nie in God nie, inteendeel, hy glo in geen god nie. Die god van sy land, Germanie, het hom dan in die steek gelaat toe hy weggevoer is Rome toe. Hy moes vir jare in die arena veg as gladiator om the Romeine te vermaak. Maar dit is hier waar hy sy Hadassa ontmoet en hierdie merkwaardige vrou plant die saadjie van geloof wat Atretes nie vir land kan ignoreer nie.
Please contact seller for any further information on item