Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lewenssketse deur Johan van Wyk, wat skryf oor windpompe, skuurdanse, die uitgestrekte vlaktes van die Hantam, Aga-stowe, baaisiekels en boorgate... en mense wat teen die armoede in probeer boer.
Sagteband in baie goeie toestand. Geskenkinskripsie voor-in.
Uitgewer : Tafelberg
1e Uitg. 2e Druk, 2013
Taal : Afrikaans
Sagteband : 236 bladsye
Afmetings : 210 mm x 140 mm x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik