R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tweede uitgawe, tweede druk, Protea Boekhuis, 2011, Groot-formaat Sagteband - Biografies - 438pp. ISBN 9781869194352. Geskenk-inskrywing deur die skrywer.
In 1997 het 'n besonder gewaagde boek die lig gesien: 'n Kas is vir klere het openlik die aanvaarde idee dat gaywees en Christenwees nie een kan wees nie, uitgedaag. Daardie teks het vertel van Pieter Cilliers se reis na selfaanvaarding tot hy die waagmoed had om, met 'n boek, uit die kas te klim.
Vir veertien lang jare het Pieter Cilliers hom daarna uit die openbare oog onttrek. Tog, maand na maand, het die briewe daar by hom opgedaag. Talle het gese: Ek is ook so! Hoe meer briewe opgedaag het, hoe nodiger het dit geword om op te staan vir diegene wat nog vasgevang sit in die oordeel van die godsdiens. Pieter het met die skrywers begin korrespondeer en, het, soms teen sy sin, begin deelneem aan kerklike debatte jeens gaywees, maar meer nog: ook wat dit beteken om gemarginaliseerd te wees.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.