Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars hardebandboek met stofjas in netjiese toestand. Die teksblaaie is skoon en ongemerk, behalwe vir 'n boekprysplakker op die eerste blanko. Die band is stewig. Ligte randskade aan die stofomslag. Ligte roeskolletjies aan die prelims.
Uitgewer : HAUM
1e Afrikaanse Uitgawe, 1975
Na Afrikaans vertaal (uit die Frans) deur Jan Rabie
Hardeband : 137 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik