Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband boek. Die stofomslag is so goed as nuut!! Teks is skoon. Uitgegee 1979 (eerste uitgawe). Inhoud: Sewe vertellinge oor sy lewe, van Kinderjare, Groot word, Student, Dosent en wereldreiseger, Pluto se ryk en die Grote Bal.