Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
🐘 Handgemaakte Speelgoed-Olifantjies 🐘
Sag. Stewig. Vol karakter. 💛
Ons pragtige, handgemaakte olifantjies is perfek vir klein handjies en groot harte!
📏 22 cm hoog in sitposisie
🎁 Ideaal as n geskenk vir babas, kleuters of as dekor in n kinderkamer
🧵 Gevul met liefde en kwaliteit materiaal
🖐 Elke olifantjie is uniek en plaaslik gemaak