Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
N 'n jagongeluk is niks op die familieplaas Soetkloof ooit weer dieselfde nie. Die 15-jarige De Viljee is dood en sy broer en suster, die 18-jarige tweeling Cornl en Ragel, se lewe is verwoes. Cornl slaan op die vlug, want hy kan nie sy gebroke ouers in die o kyk nie. Die koel het immers uit sy jaggeweer gekom.
In die nasleep van die tragedie moet Ragel meisie-alleen red wat te redde is op Soetkloof. Dan kom daar 'n groot droogte en die Opkomsrivier, hul laaste oorblywende reddingsboei, verdor. Boonop is hul grond in die gedrang, want 'n yslike bewaringsgroep wil al die plase in die distrik op koop.
Gaan Ragel aanhou om vir haar erfgrond te baklei of gaan die noodlot die oorhand kry? Kan die luiperdman die jong, taai vrou weer 'n proesel van lewensvreugde gee? En gaan Cornl ooit lewend na Soetkloof terugkeer?