Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tafelberg, Eerste uitgawe, eerste druk, 1982. Hardeband met stofomslag, 202 bladsye.
Baie goeie toestand. Stewig gebind; netjies binne-in.
Boeiende vertellinge oor die musieklewe in Suid-Afrika, chronologies aangebied van die Kompanjiestyd tot die 1980's. Name soos Charles Etienne Boniface; die geleentheidsdigter Sam Sly; vroee komponiste soos Meent Borcherds, George Silver Darter, Jan Orrelis; eerste internasionale sangeres Pauline Bredelli. Die agtergrond van liedjies soos "Die kat kom weer" en "Jan Pierewiet". Die Hollands-Afrikaanse liederbundel van 1907 as voorloper van die FAK-Sangbundel.