BRUGGEN, Jochem van - Op Veld en Rante - (Mooi Hardeband in Stofomslag)

BRUGGEN, Jochem van - Op Veld en Rante - (Mooi Hardeband in Stofomslag)

Secondhand 1 available
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650790834
(ONLY 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) -  Boek en omslag nog baie mooi - 156 pg.    >>>     Van Bruggen skryf ook korter prosa.  In 1914 ontvang hy die tweede prys van die ou Die Brandwag se verhaalwedstryd met Die praatmasjien (waarin Stephanus met hierdie nuwe uitvinding uit die stad die rus op die plaas kom versteur) en in 1916 ken die Akademie n eerste prys aan hom toe vir Oom Jannie of Dis nie goed dat mens alleen bly nie.  Hierdie twee verhale word later opgeneem in die kortverhaalbundel  Op veld en rande, waarin Van Bruggen die leser vir die eerste keer doelbewus aan sy bywonerkarakters voorstel. Dit is veral die mini-novelle Bywoners in hierdie bundel wat beïndruk. Die lot en toestande van hierdie mense word belig, wat ten einde raad n heenkome moet vind óf in die myne, waar hulle gesondheid tot niet gaan, óf op die plase as bywoners. As bywoners is hulle oorgelaat aan die genade van hulle leenheer en word hulle nie as mense geag nie. Dit is veral die karakter Cornelis Sitman wat baie goed uit die verf kom met sy spoggery om sy eie nietigheid te bedek, terwyl hy voortdurend aant planne maak is om uit die werk te kan bly. In beheer is die plaaseienaar Andries Vry, wat as soort vaderfiguur leiding verskaf en later weerklank sal vind in die figuur van kaper Booysen in Ampie. Hierdie bundel bevat ook die geslaagde verhaal Ouboet en die minder bekende verhaal Die Beeswagtertjie
Add to cart

Recently viewed

The Preacher`s Wife - Dvd (Whitney Houston, Denzel Washington)
Secondhand
R25.00
Vintage marathon photographer (1970s)
Secondhand
R65.00
55% OFF
oil painting modern floral study
New
R6,950.00 R15,600.00
Monsieur FES Wood and Brass Pocket Knife #O0027
Secondhand
R600.00

Similar products

KAROO - Land van Weerbegin - Lawrence G Green - Hardeband
Secondhand
R1,430.00
MARAIS, Eugene - Burgers van die Berge - (Hardeband in Stofomslag)
Secondhand
R400.00
Oorlogsdagboek van `n Transvaalse burger te velde 1900-1901
Secondhand
R180.00
Op die spore van Simon van der Stel
Secondhand
R300.00