This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

'n Naam wat seevaders eer : 'n Geskiedenis van die opleidingskip Generaal Botha - Wilhelm Grutter
R160.00
`ONS WAS DAAR - WENNERS VAN DIE OORLOG OM SUIDER-AFRIKA` DEUR GENERAAL J. GELDENHUYS
R350.00
N naam wat seevaarders eer n geskiedenis van die opleidingskip Generaal Botha deur Wilhelm Grutter
R500.00
WAS GENERAAL BOTHA IN 1900 `N VERRADER?1 STE UITG. 1916
R480.00
Soldaat en Mens - Generaal Georg Meiring
Sold

Soldaat en Mens - Generaal Georg Meiring

4 were available / new
R395.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
36031355
Bob Shop ID
481427047

Generaal Georg Meiring vertel sy verhaal in sy eie taal met humor en skroom nie om die waarheid, soms ten koste van homself, uit te lap nie.

As n plaasseun uit die Oos-Vrystaat is hy deur vele gebeure, wat hom dikwels gedwing het om homself te herontwerp, in slegs 14 jaar van n kaptein tot n generaal gevorm, om as n soldaat die hoogste sport te bereik. Die lang seiner het hom nie net in sy funksionele indeling in die weermag, die seinkorps, onderskei nie, maar ook as n stafhoof, bevelvoeder, militre strateeg en onderhandelaar.

Hy sal onthou word as n Bevelvoerende Generaal van Suidwes-Afrika (BG SWA), waartydens hy ook bevel gevoer het oor die RSA se magte in Suidwes-Afrika. In hierdie hoedanigheid was hy onder andere as die oorhoofse bevelvoerder ten nouste betrokke by Operasie Askari, wat Angola, Kuba en Rusland gedwing het om offensiewe optrede in Suid-Angola te staak en oor n staking van vyandelikhede in Suid-Angola te onderhandel.

Die skrywer gee nuwe perspektief aan di gebeure deur eerstehands te vertel van die beplanning, menings- en politieke verskille, teleurstellings en frustrasies wat tydens die bosoorlog agter die skerms plaasgevind het. Hy werp egter ook lig op die sukses wat met militre operasies aan die grens behaal is en omlyn die Suid-Afrikaans Weermag en SWA Gebiedsmag se deelname, wat n minder bekende feit aan die lig bring, naamlik dat meer as die helfte van die troepe wat in die gensgebied ontplooi was, lede van SWA Gebiedsmag was.

Hy verskaf sy perspektief op sake soos die verloop van die onderhandelinge tussen die De Klerk regering en die ANC, die sogenaamde nag van die generaals en die Waarheid- en Versoeningskommisie.

President Mandela se versoek dat hy n die politieke omwenteling in 1994 as hoof van die nuwe weermag dien, het hom genoop om homself weereens te herontwerp vir n nuwe hoofstuk in sy loopbaan, wat velerlei nuwe uitdagings sou bied. Hy vertel van die vertrouensverhouding met Mandela, wat uiteindelik geskaad is deur die dilemma waarin valse inligting hom geplaas het.

Toe die internasionale klimaat teenoor Suid-Afrika n die ANC se bewindsoorname in 1994 dit weer toegelaat het, was generaal Meiring die gas van menige hoofde van weermagte, insluitend voormalige vyande teen wie hy oorlog gevoer het.

Benewens die lewenslesse wat in sy vertelling verweef is, ontbloot generaal Meiring feite wat nie algemeen bekend is nie en verleen nuwe perspektief aan etlike bekende geskiedkundige gebeure.

Die rol van sy gesin en sy rol as n sorgsame eggenoot en pa is deurgaans n sub-tema van sy verhaal.

Gedruk op aanvraag.

Sagteband, 280 bladsye


Recently viewed

See more
For Tecno Pova Neo 3 Skin Feel Embossed Leather Phone Case(Blue)
R241.32
9% OFF
Teknosa Front Left - Right Lower Control Arm For Audi A5 2.0 Tfsi (Cncd)(16V 165Kw) 2013-2020
R1,879.00 R2,059.00
Aquamarine [Brazil] - Faceted Round Shape - 0.08cts
R64.99
11% OFF
GUD PETROL FUEL INJECTION Filter For CITROEN C3 [2] DS3 1.6 THP 155 (5FR EP6DT 5FV 16V 115KW) 09-16
R239.00 R269.00