Solitaire

Solitaire

Secondhand 1 available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650613213

Skrywer: Vita du Preez

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Soos Nuut


Wanneer Donna de Villiers en haar man Divan skei, moet hulle suksesvolle juweliersonderneming sowel as hulle huis in Tamboerskloof verkoop word sodat hulle bates verdeel kan word. Haar selfbeeld is aan skerwe na Divan se verraad en die eens suksesvolle juwelier wat pryse vir haar werk losgeslaan het se skeppingsdrang is daarmee heen.

Sy wil wegkom uit die kringe waarin sy en Divan beweeg het, waar almal nou oor haar vernederende egskeiding skinder. Donna swerf van kusdorp na kusdorp waar sy ontvlugting op haar branderplank en in die arms van surfers vind. Wanneer sy na amper n jaar die allerlaagste punt bereik, besef Donna sy is op n pad van selfvernietiging.

Donna moet weer van voor af begin en sy aanvaar n opdrag om n replika van n antieke hangertjie te maak. Dit neem haar na Minnaarshof, n spogplaas in die Riebeekvallei. Hier ontmoet sy vir Toit Minnaar.

Toit treur al meer as n jaar oor sy vrou se dood en hy neem n wilsbesluit om weer sy lewe op koers te kry. Hy aanvaar n uitdaging om deel te neem aan n realiteitstelevisiereeks, Boer soek n vrou. Wanneer die drie dames op die plaas kom kuier saam met die TV-span, begin die poppe dans. Daar is wedywering en katgevegte en Toit begin al hoe meer aangetrokke voel tot Donna.

Donna doen egter haar bes om gevoelens wat Toit in haar wakker maak, te onderdruk. Sy wil weer haar loopbaan op dreef kry én terugkry wat n man by haar gesteel het.

Add to cart

Recently viewed

See more
Masterlife
Secondhand
R150.00
45% OFF
1pc Women'S Casual Floral Zipper Wallet with Multiple Card Slots Large Capacity Coin Pouch with "
New
R180.00 R328.00
63% OFF
1Pairs Sock White One Size
New
R308.00 R841.00
Aerosmith – Nine Lives CD
Secondhand
R85.00

Similar products

Pavane, André P. Brink [`n toneelstuk]
Secondhand
R45.00
Drie wilgers deur Jackie van Nieuwenhuizen
Secondhand
R15.00
MARAT SADE SECONDHAND - WEISS,P
Secondhand
R180.00
Swerwers op die Goudpad deur Annelize Morgan
Secondhand
R35.00