This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks332

Similar products

Somer - C.M. Van Den Heever Somer - C.M. Van Den Heever Somer - C.M. Van Den Heever
Somer - C.M. Van Den Heever Somer - C.M. Van Den Heever Somer - C.M. Van Den Heever
Sold

Somer - C.M. Van Den Heever

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
671759167
Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot n spannende klimaks gedryf.

Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op Oom Tom se plaas voor die hael dit afslaan. Die plaas het eers aan sy voorsate behoort, maar nou besit hy n deel, sy broer Frans n deel en n buitestaander, Faan, n ander deel. Faan het die stuk grond gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het. Faan se seun, Hannes, het n ogie op Tom se pragtige sewentienjariger dogter, Linda.

Maar toe kom die swerwer-koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief op hierdie stil, hardwerkende swerwer met die onbekende verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer Tom sy broer, Frans, uit n finansiele verknorsing help, terwyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy skuld kan delg nie

SagtebandĀ 

Kondisie: 4