This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by invest61127

Similar products

Where’s the Baby Unicorn?: An Enchanting Search and Find Book - Paul Moran
R270.00
By Permission Of Heaven: The True Story Of The Great Fire Of London (Tinniswood, Adrian)
R90.90
The Maidens: A Novel Book by Alex Michaelides
R120.00
Fairy Tales of Hans Christian Andersen by H. C. Andersen
R1.00
Somer deur C. M. van den Heever (ISBN: 978-1-920265-87-8)
Sold

Somer deur C. M. van den Heever (ISBN: 978-1-920265-87-8)

10 were available / new
Indicative market price: R69.00
R27.00
61% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Returns
Warranty Type: Replacement Foutiewe leers sal vervang word.
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Somer E-boek
Bob Shop ID
18098831

Somer deur C. M. van den Heever

PDF E-Boek

106 Bladsye

ISBN: 978-1-920265-87-8


Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot ‘n spannende klimaks gedryf.

Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op Oom Tom se plaas voor die hael dit afslaan. Die plaas het eers aan sy voorsate behoort, maar nou besit hy ‘n deel, sy broer Frans ‘n deel en ‘n buitestaander, Faan, ‘n ander deel. Faan het die stuk grond gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het.

Faan se seun, Hannes, het ‘n ogie op Tom se pragtige sewentienjariger dogter, Linda. Maar toe kom die swerwer-koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief op hierdie stil, hardwerkende swerwer met die onbekende verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer Tom sy broer, Frans, uit ‘n finansiële verknorsing help, terwyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy skuld kan delg nie…

Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees

 

*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, CruGuru.

 

 

 


NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou "junkmail folder" ook na te gaan. Hierdie e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang.

Recently viewed

See more
A Pictorial History of the Silent Screen by Daniel Blum
R399.00 No bids
50% OFF
1pc Wireless Car Kit V5.0 Speaker Hands-free Car Kit
R525.00 R1,050.00
Electric Crispy Egg Roll Maker Omelet Sandwich Iron Crepe Baking Pan Waffle Pancake DIY Ice Cream Co
R910.00
for MACH-E 2021 2022 Door Window Lift Panel Door Window Switch Cover Trim, Carbon Fiber Pattern
R699.00