Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Somer deur CM van den Heever
Die bekende plaasroman uit die pen van 'n befaamde Afrikaanse skrywer.
Sewende druk 1939 van Schaik Uitgewers.
Boek effens vergeel met stempel van vorige eienaars op voorblad, maar andersins goed , veral omslag, in goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R38
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy