Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Refurbished. Light hairline marks may be visible here and there. When we refurbish a CD we clean/polish it properly without any damage to the disc. We do not buff our discs.
Only very light polish was needed. Disc in a very good condition.
Pieter en Sonja Jooste is n allerdaagse dertigjarige paartjie. Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken. Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan n vervelige einde. Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja n teken. Die feit dat Pieter agter Sonja se rug n vasektomie gehad het is n swaar geheim. n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar n motorongeluk oppad stuur hulle op n onverwagse avontuur.