Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Jaco Fouche
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Maison, uit die onderdorp van Hawston, en André, uit die gegoede buurte van Onrus, begin 'n onverwagse vriendskap tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar.
Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid. Beid van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge, maar daar is ook besluite om te neem oor die toekoms en die mense wat hulle eendag wil wees.