R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Marita deel in hierdie titel vir die eerse keer die resepte wat haar gesin en haar baie vriende kuier-kuier onder die plataanboom in hul tuin geniet. Dis lentekos, somerkos, Mediterreense en Provensaalse kos wat net so lekker sal smaak onder 'n jakaranda of kiepersol. Somerkos in Provence is 'n heerlike reis-, eet- en leesboek, met stories, vertel soos net Marita kan, resepte en foto's. Dis 'n mengsel van verbeelding en gesonde verstand, lekkerbekkigheid en praktiese oorwegings, en sal die minder en meer ervare kok begeester en besiel.