| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: SON EN SAFFIER
AUTHOR: BERNA VAN COPPENHAGEN
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has minor damage
STORY: Ons leef in 'n land van somer en son en saffier - en wat meer kan ons vra?
So baie dinge om ons is verganklik, rykdom, roem en prag. Maar dit wat die hart waardeer en sy eie maak, bly vir ewig staan. Dit wat 'n lewe leefbaar maak, liefde, respek, vriendelikheid en die gevoel van volkome vrouwees, dit is die somer, die son en die saffier. Soos 'n baken op die verre horison staan dit uit en wink ons nader.
C. Louis Leipoldt sê met oortuiging: Boetie, as jy nou jou keus kan kry, Wat is die wens wat jou hart sal wae?- Somer en son en saffier vir my!
En saam met die digter voel ons as ons dié bundel optel, die sorge aflê en uit- roep: ,,Net die mooi en die goed vir my"! - Berna
22CM X 14,2CM X 1,2CM
0,253KG