Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Son op die Water
Author: Louis Kruger
ISBN: 9780624027607
Synopsis: Mannas vlug weg van die benouende kleindorpse bestaan saam met sy ouers. Hy neem 'n verlate woonboot oor en wil al met die river langs vaar, al met die kusdorpe langs tot daar waar daar nog nie oorlog is nie... Ongenooid kom Gaai by hom aan, dan Fia, dan die twee naamlose kleintjies uit die geplunderde dorp. Die tog met die rivierboot in die skadu van die paddastoelwolk word 'n soektog na 'n verlore paradys. 'n Besonderse jeugroman oor 'n groepie jongmense te midde van 'n kernoorlog. Maar dit is meer as net 'n jeugverhaal - ook volwassenes sal aangegryp word.
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at