Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Son struikel deur Dolf van Niekerk Boere-oorlog roman
Die verhaal die jong rebel Diederik. “Daar is ‘n hele tydperk in hierdie mensverskyning opgeneem, ‘n hele periode van ‘n gemeenskap se geskiedenis - van Anglo-Boere-oorlog tot Randse staking - in die prisma van hierdie menstoestand opgebreek, maar in en deur hom word alles in die tydlose opgehef.”
Perskor Boekhandel, 1980, derde de druk .102p.
Toestand, Sagteband skoon en goeie toestand. Ouderdomsvergeling,
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.