| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Bun Booyens
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Sonbrand en Braaiboud deur Bun Booyens
Ruik die sout van vakansies by die see. Hoor die sonbesies in die Wildtuin skree. Proe die jellie in die basaarpoeding...
Ervaar dit alles en meer tussen die blaaie van Sonbrand en braaiboud, die jongste versameling rubrieke uit Weg. Dit bevat die beste skryfwerk uit dié tydskrif sedert die wegholsukses van Waar die leeus Afrikaans verstaan. Gaan op reis saam met gewilde skrywers soos Dana Snyman, Jaco Kirsten en Toast Coetzer, wat jou sal laat lag en onthou.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.