Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In good condition. Has some wear on on the cover. Clearing out for R169.
Sondag. Oukersaand. NĂ¡ n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help. Alex en Ranna is op die spoor van n meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het. Twee misdade. Meer vrae as antwoorde.