R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe 1986. Hardeband in goeie toestand. Inskripsie voorin. 74 Bladsye. R25 posgeld binne SA.
'n Reeks heerlik-genotvolle artikels deur 'n Landbouvoorligter wat sy wedervaringe met die boerderygemeenskap oor die jare heen, deel. "Landbouvoorligting beoog basies om boere te oorreed om hul praktyke en houdings te verander. Om iemand te oorreed, moet hy eers oortuig word dat hy verkeerd is en dit verg reguit en duidelik praat sonder om aanstoot te gee. Boere hoef nie hulself aan voorligting te onderwerp nie en is kieskeurig oor wat hulle lees en waarna hulle luister. Die landbouvoorligter wat wil aanspraak maak op die geloofwaardigheid van sy gesproke of geskrewe uitsprake, moet dus eers 'n "praatliksens"verwerf deur tegniese kundigheid, taalbedrewenheid in die idioom van die omgewing sowel as deernis met en begrip vir die menslike swakhede!!"