Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1936 nasionale pers, sagteband 149 bladsye. Die sagteband is effens verweer, dit wil voorkom asof daar n bladsy voor in die boek uitgeskeur is soos te sien op die foto onder maar dit is nie deel van die teks nie. Die boek was gebruik in die Senior Sertifikaat Eksamen 1938, dus is daar verskeie inskripsies in pen in die boek. versending R22 in RSA