Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1946 hardeband - geen stofomslag -386 bladsye, die hardeband het n paar merkies aan, enkele potloodmerkies in boek, bladsy 235 het n skeur aan die onderkant, die binding is goed,
voor in die boek is n inskripsie deur Hans van Rensburg - ek het n bietjie gaan google die boek is geskryf deur S.J. de Jongh (skuilnaam van J. F. J. van Rensburg, die kommandant-generaal van die OB -
Johannes Frederik Janse Van Rensburg (known as Hans) (24 September 1898 – 25 September 1966) was a South African lawyer, and leader of the Ossewabrandwag
ek het egter geen bewys dat dit sy handtekening is nie maar noem dit interessantheidshalwe
versending R30 in RSA- geen oorsese versending