Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wilhelm Jordaan is n ou bekende by lesers van Arikaanse dagblaaie. Hierdie bundel is n keur van sy gewilde weeklikse rubrieke wat reeds die afgelope meer as dertig jaar in Beeld verskyn het. Deesdae geniet die lesers van Die Burger en Volksblad dieselfde voorreg.
Hy skryf veral oor die verhoudinge waarin ons almal ons bevind. Verhoudinge met die self, ander mense, die samelewing en helaas met die groot kosmiese misterie.