Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sonja Meisie van Nigel lewensverhaal van Sonja Herholdt GETEKENDE KOPIE, EERSTE UITGAWE.
Sonja: Meisie van Nigel vertaal die verhaal van die blonde sangeres Sonja Herholdt wat in 1975 die Afrikaanse –musiektoneel oorheers het: haar suksesse en teleurstellings, geloof, hoop liefde en hartseer, maar ook ‘n oorwinningsboodskap vir alle vroue wat hul loopbane met hul private lewe moet balanseer.
SON Musiek-Uitgewers, eerste uitgawe, eerste druk, 316p.
Toestand: sagteband, skoon, baie goeie toestand, BOODSKAP VOOR IN: “”Pokkels – dis pragtige en jy ook! Baie liefde …Sonja 6/10/07
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2015 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.