Sonneblomme en sneeu in Oekrane (2023)

Sonneblomme en sneeu in Oekrane (2023)

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24824
Bob Shop ID
619615538

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekrane toe, nie vir hulle wittebrood nie, maar om daar te werk onder die mense wat onlangs bevry is van agter die ystergordyn. Dit is egter 'n groot ontnugtering vir Michele in die begin — dit is yskoud in die winter en snikwarm in die somer. Die meeste huise het net buitetoilette en daar is min verskeidenheid in basiese kruideniersware. Die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar alles is nie altyd maklik nie, daar is 'n noue ontkoming met die mafia, agtervolging deur die KGB en verraad van binne die gemeente.

Dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens 'n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekrane toe, waar 'n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika by haar mense en haar kinders bly. Dit is 'n aangrypende verhaal oor liefde: liefde vir God, vir die mense van die Oekrane, maar ook die liefde tussen Michele, Ockert en hul kinders.

Add to cart

Recently viewed

See more
11% OFF
Optima Front Brake Pads For Opel Combo Combo C 1.4 2004-2012
New
R365.00 R409.00
For 2016-2018 Infiniti Q50 2 Pin Reversing Radar With Bracket(28438-3SH0B)
New
R273.26
Silverchair - Best of - Volume 1 Double CD Import
Secondhand
R260.00
Free shipping
ROTOSURE 1000 Measuring Wheel
New
R1,529.00

Similar products

Veg en Vlug van Beyers en Kemp / Naude
Secondhand
R225.00
50% OFF
Oor Skepping en Herskepping - J.Engelbrecht en ander
Secondhand
R240.00 R480.00
Die Sneeu van anderjare - Con de Villiers
Secondhand
R85.00
Organisasie en funksies van die departement en lys van skole en veldamptenare 1957
Secondhand
R35.00