SOOS FAMILIE. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrika tekste. Ena Jansen SOOS FAMILIE. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrika tekste. Ena Jansen
SOOS FAMILIE. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrika tekste. Ena Jansen SOOS FAMILIE. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrika tekste. Ena Jansen

SOOS FAMILIE. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrika tekste. Ena Jansen

Secondhand 1 available
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654174412

2015 sagteband met 574 bladsye in mooi toestand.

Vanweë hulle posisie in die kontakgebied tussen 'ras' en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm, stad en platteland, werkgewers en werknemers. Dekades lank was huiswerkers die enigste swart en bruin mense wat wit stedelinge enigsins van naderby geken en in hulle huise toegelaat het - en op min plekke vind hierdie gegewe so sterk neerslag as in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Ongeveer tien jaar ná die einde van apartheid het Ena Jansen na huiswerkers se spore in Suid-Afrikaanse stadsboeke begin soek.
Soos familie:Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste gee via die letterkunde op boeiende wyse insig in die omstandighede van 'die bediende' as 'n sosiale en ekonomiese instelling wat so ver terugstrek as die eerste jare van die vestiging van die Kaap. Vanuit hierdie oogpunt gesien, is die indiensneming van bediendes en alles wat daarmee saamhang een van die oudste praktyke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, miskien selfs 'n historiese konstante wat alle ander veranderinge oorleef het.
Die boek is 'n verkenning van die rol en betekenis van ongeveer 'n honderd huisbediendekarakters in stadsboeke uit 'n groot deel van die twintigste eeu en daarná - weliswaar teen die agtergrond van sosiologiese gegewens, maar veral ook met die voortdurende besef dat tekste die mag het om in te werk op die werklikheid.

Add to cart

Recently viewed

See more
1608388580 for C3 2008 301 C- Elysee Anti-Roll Bar Inch Sleeve
New
R409.00
Vintage Beswick Large Model of a Cantering Shire Horse (H 20 cm)
Secondhand
R500.00 No bids
Contactor Din 12 A 415 V (N/C) Co Cjx2 1201 W 415 V
New
R179.39
100 Pcs Air Fryer Parchment Liner,Perforated Square Air Fryer Liner for Ninja Foodi Grill 5 in 1 AG
New
R424.00

Similar products

Suid-Afrika Toeratlas
Secondhand
R30.00
67% OFF
'n Stem vir Suid-Afrika: My Storie, Soos Vertel aan Ian Raper | Mimi Coertse
Secondhand
R67.00 R200.00
Wat nou, Suid-Afrika - Theuns Eloff - politieke kwessies in Suid-Afrika
Secondhand
R30.00
Suid-Afrika se Grens Oorlog 1966 - 1989 - Willem Steenkamp - Hardeband - soos nuut
Secondhand
R950.00