This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27503

Similar products

Boer en Brit - Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo-Boereoorlog
New
R60.00
Soos familie - Ena Jansen
New
R505.00
65% OFF
Suid-Afrikaanse Blomplante, Sleutels tot die families en geslagte - A.P.Goossens
Secondhand
R70.00 R200.00
Stamregister van die Suid-Afrikaanse Volk / Family Register of the S - Malherbe, D. F. du T.
Secondhand
R690.00
Soos familie - Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste - Ena Jansen Soos familie - Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste - Ena Jansen
Soos familie - Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste - Ena Jansen Soos familie - Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste - Ena Jansen
Sold

Soos familie - Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste - Ena Jansen

Secondhand 1 was available
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
418722846

2015 sagteband met 574 bladsye soos nuut. R60 posgeld in SA.

Vanwee hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm, stad en platteland, werkgewers en werknemers. Dekades lank was huiswerkers die enigste swart en bruin mense wat wit stedelinge enigsins van naderby geken en in hulle huise toegelaat het – en op min plekke vind hierdie gegewe so sterk neerslag as in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Ongeveer tien jaar na die einde van apartheid het Ena Jansen na huiswerkers se spore in Suid-Afrikaanse stadsboeke begin soek. Soos familie: Huiswerkers in Suid-Afrikaanse stadsboeke gee via die letterkunde op boeiende wyse insig in die omstandighede van “die bediende” as 'n sosiale en ekonomiese instelling wat so ver terugstrek as die eerste jare van die vestiging van die Kaap. Vanuit hierdie oogpunt gesien, is die indiensneming van bediendes en alles wat daarmee saamhang een van die oudste praktyke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, miskien selfs 'n historiese konstante wat alle ander veranderinge oorleef het. Soos familie is 'n verkenning van die rol en betekenis van ongeveer 'n honderd huisbediendekarakters in stadsboeke uit 'n groot deel van die twintigste eeu en daarna – weliswaar teen die agtergrond van sosiologiese gegewens, maar veral ook met die voortdurende besef dat tekste die mag het om in te werk op die werklikheid.

Recently viewed

Omar And The Howlers - Hard Times In The Land Of Plenty (CD, Album)
Refurbished
R210.00
Women's Sleeve Stripe Bomber Jacket - XL
New
R1,799.00
Oppo A54s 128GB Pearl Blue
Secondhand
R3,500.00
RESISTOR 10W ALUMINUM W/W 5% 10E AH10W-10E-J
New
R31.03

Customer ratings: 1 ratings

Fast and friendly response. Highly impressed.
28 Jun 2019