Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhaal van Jan Liebenberg, professor in Nuwe Testament aan die Kweekskool op Stellenbosh. Hy begin vrae vra oor Jesus se goddelikheid, en dit lei hom op 'n glibberige pad van twyfel. Sy hele lewe en sy huwelik word daardeur geraak