This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

'n Vrou soos Jo
R25.00
Teer soos `n vlinder deur Schalkie van Wyk
R20.00
Die Hemelbodes - Jaco Thom
R85.00
So Lig Soos Klip - Pretorius, J
R210.00
Soos 'n Engel van die lig; 'n eindstrydroman - Jaco Thom
Sold

Soos 'n Engel van die lig; 'n eindstrydroman - Jaco Thom

1 was available / secondhand
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT7046
Bob Shop ID
154158606

Soos 'n Engel van die lig; 'n eindstrydroman - Jaco Thom - carpe Diem - 2006 - Sagteband toon ligte rakverweer - Intern skoon en stewig gebind.

Posgeld en verpakking R28.00

SOOS ’N ENGEL VAN DIE LIG is ’n eindtydroman oor ’n man wat alles verloor wat vir hom kosbaar is: sy geloof, sy huwelik, sy loopbaan … en wat beleef hoe skrikwekkend dit is as die Bose vanuit die lig vir jou glimlag.

In Stellenbosch, Suid-Afrika, is daar professor Jan Liebenberg, hoogleraar in Nuwe-Testamentiese Studies aan die Kweekskool, wêreldkenner op die gebied van die Johannese geskrifte en die gnostiek – die siniese student van die Godsleer.

In Boedapest, Hongarye, is daar Miklós Király Balázs, invloedryke sakeman, met uitgebreide belange in die nuus- en inligtingsbedryf, ’n man met ’n besondere gawe – en ’n gevaarlike droom.

Jan en Miklós se weë kruis by ’n internasionale kongres wat ten doel het om ’n nuwe verstaan van die Bybel vir die mensdom te bring. Vir Jan met sy vasgeloopte teologie klink dit na die ideale uitkoms.

Maar wat is die betekenis van die dramatiese onthulling wat by die kongres gemaak word? En wat is Miklós se plan met die vlugtelingteoloog van Stellenbosch?

Recently viewed

1pc 2D Flat Bohemian Pirate Parrot Hanging Decor Colorful Acrylic Bird Ornament with Wooden P
R140.00 No bids
Promate Grand iPhone 5 Apple MFI Certified
R170.77
silver digital watch
R220.00

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige, vriendelike, effektiewe diens. Dankie
25 Aug 2014