SOOS NUUT!! HAT Verklarende Woordeboek van die Afrikaanse taal - 5de uitgawe
1 was available / secondhand
R245.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
HAT - Odendal & Gouws - Pearson Education - 2005 - 1448pp - Kartonomhulsel - Hardeglansblad soos nuut.
Posgeld en verpakking R55.00
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) is 'n gesaghebbende verklarende woordeboek vir Afrikaans in ’n enkele band wat meer as 1,7 miljoen woorde beslaan. Met duidelike definisies vir meer 80 000 trefwoorde, meer as 30 000 voorbeeldsinne, duisende idiome en vaste uitdrukkings, meer as 3 000 aanhalings uit werke van bekende Afrikaanse skrywers.