R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Soos saad op die wind - Karen Kingsbury - SCB - 2007 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
Jack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van ’n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk. Hierdie idilliese prentjie spat egter aan skerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa, wat tydens sy geboorte in die tronk was, nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. ’n Regter beslis dat Joey moet teruggaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter, en probeer alles binne hul vermoë om hom te behou. Soos saad op die wind is ’n emosionele verhaal oor ouerliefde wat vertel word soos net Karen Kingsbury kan. Die boek is ook verlede jaar as ’n rolprent, Like Dandelion Dust, uitgereik.