Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1944 Uitgawe in hardeband sonder stofomslag.Boek het geen name of stempels ens. in nie. Prys verskyn in pen voorin. 'n Paar vlekke kom sporadies voor. Buiteblaaie tekenend aan die boek se ouderdom van 66 jaar. Boek steeds baie solied - sterk gebind.
Toestand 4/10