Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1944 hardeband 443 bladsye, die hardeband is verweer en het verskeie vlekkies, daar is geel vlekkies op verskeie bladsye, die teks is egter skoon, daar is geen los bladsye nie maar sien foto onder van binding voor in boek, voor in die boek is die uitvou kaart wat n klein skeurtjie het, versending R30 in RSA