Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sorg is 'n historiese roman geskryf in die genre van magiese realisme. Die verhaal begin by die Skepping toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van 'n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het.
TITLE: Sorg
AUTHOR: Micki Pistorius
SKU: 9780143025443
PUBLISHER: Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/11/2007
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 249 gr